Liewe Anna,
Eerstens wil ek vir jou se hoe lief ek vir jou is en dat ek jou so baie waardeer!
Jy is die beste ding wat al ooit met my gebeur het, ek weet ek se dit oor en oor maar ek weet nie hoe om jou te laat besef dat ek dit rerig bedoel nie en hoe ernstig ek is as ek dit se nie. Dankie vir al die lekker en moeilike tye en dat ek daaruit kan leer. Ek leer so baie by jou en jy help my elke dag om te werk na die mens die mens wie ek wil wees vir JOU. Ek is super trots op jou en ek bedoel dit , jy maak my trots en jy is iemand waarop enige iemand kan trots wees, maak nie saak wat nie. Jys my als. Ek wil my lewe saam jou spandeer en ek kan nie wag om dit te doen nie.
Ek sal jou NOOIT los nie, ek weier!
ILOVEYOU😘